1
ROMEINE 7:25
Afrikaans 1933/1953
Ek dank God deur Jesus Christus, onse Here!
Vergelyk
Verken ROMEINE 7:25
2
ROMEINE 7:18
Want ek weet dat in my, dit wil sê in my vlees, niks goeds woon nie; want om te wil, is by my aanwesig, maar om goed te doen, dit vind ek nie.
Verken ROMEINE 7:18
3
ROMEINE 7:19
Want die goeie wat ek wil, doen ek nie, maar die kwaad wat ek nie wil nie, dit doen ek.
Verken ROMEINE 7:19
4
ROMEINE 7:20
Maar as ek doen wat ek nie wil nie, dan doen ek dit nie meer nie, maar die sonde wat in my woon.
Verken ROMEINE 7:20
5
ROMEINE 7:21-22
Ek vind dus hierdie wet: as ek die goeie wil doen, is die kwaad by my aanwesig. Want ek verlustig my in die wet van God na die innerlike mens
Verken ROMEINE 7:21-22
6
ROMEINE 7:16
En as ek doen wat ek nie wil nie, dan stem ek die wet toe dat dit goed is.
Verken ROMEINE 7:16
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's