1
PSALMS 79:9
Afrikaans 1933/1953
Help ons, o God van ons heil, om die eer van u Naam, en red ons en doen versoening oor ons sondes ter wille van u Naam.
Vergelyk
Verken PSALMS 79:9
2
PSALMS 79:13
En ons, u volk en die skape van u weide, ons sal U vir ewig loof, van geslag tot geslag sal ons u lof vertel.
Verken PSALMS 79:13
3
PSALMS 79:8
Reken ons die ongeregtighede van die voorvaders nie toe nie; laat u barmhartighede ons gou tegemoetkom, want ons is baie swak.
Verken PSALMS 79:8
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's