1
MATTHÉÜS 12:36-37
Afrikaans 1933/1953
Maar Ek sê vir julle dat van elke ydele woord wat die mense praat, daarvan moet hulle rekenskap gee in die oordeelsdag. Want uit jou woorde sal jy geregverdig word, en uit jou woorde sal jy veroordeel word.
Vergelyk
Verken MATTHÉÜS 12:36-37
2
MATTHÉÜS 12:34
Addergeslag, hoe kan julle goeie dinge praat terwyl julle sleg is? Want uit die oorvloed van die hart praat die mond.
Verken MATTHÉÜS 12:34
3
MATTHÉÜS 12:35
Die goeie mens bring uit die goeie skat van sy hart goeie dinge te voorskyn, en die slegte mens bring uit die slegte skat slegte dinge te voorskyn.
Verken MATTHÉÜS 12:35
4
MATTHÉÜS 12:31
Daarom sê Ek vir julle: Elke sonde en lastering sal die mense vergewe word, maar die lastering teen die Gees sal die mense nie vergewe word nie.
Verken MATTHÉÜS 12:31
5
MATTHÉÜS 12:33
JULLE moet òf die boom goed maak en sy vrugte goed, òf julle moet die boom sleg maak en sy vrugte sleg; want aan die vrugte word die boom geken.
Verken MATTHÉÜS 12:33
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's