1
JEREMIA 22:3
Afrikaans 1933/1953
So spreek die HERE: Doen reg en geregtigheid, en red die beroofde uit die hand van die verdrukker; en doen geen skade, geen geweld aan vreemdeling, wees en weduwee nie, en vergiet geen onskuldige bloed in hierdie plek nie.
Vergelyk
Verken JEREMIA 22:3
2
JEREMIA 22:15-16
Is jy 'n koning, omdat jy wedywer in sederhout? Het jou vader nie geëet en gedrink en reg en geregtigheid gedoen nie? Toe het dit goed met hom gegaan. Hy het reg verskaf aan die ellendige en behoeftige; toe het dit goed gegaan. Is dit nie My erken nie? spreek die HERE.
Verken JEREMIA 22:15-16
3
JEREMIA 22:13
Wee hom wat sy huis bou met ongeregtigheid en sy dakkamers met onreg; wat sy naaste laat werk vir niks en hom sy loon nie gee nie
Verken JEREMIA 22:13
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's