1
II KORINTHIËRS 7:10
Afrikaans 1933/1953
Want die droefheid volgens die wil van God werk 'n onberoulike bekering tot redding, maar die droefheid van die wêreld werk die dood.
Vergelyk
Verken II KORINTHIËRS 7:10
2
II KORINTHIËRS 7:1
TERWYL ons dan hierdie beloftes het, geliefdes, laat ons ons van alle besoedeling van die vlees en die gees reinig, en laat ons die heiligmaking in die vrees van God volbring.
Verken II KORINTHIËRS 7:1
3
II KORINTHIËRS 7:9
Nou is ek bly, nie omdat julle bedroef was nie, maar omdat julle bedroef was tot bekering, want julle was bedroef volgens die wil van God, sodat julle deur ons in niks skade gely het nie.
Verken II KORINTHIËRS 7:9
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's