1
Psalms Psalm 105:1
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Loof die HERE; roep sy Naam aan, maak sy dade bekend onder die volk.
Vergelyk
Verken Psalms Psalm 105:1
2
Psalms Psalm 105:4
Soek die HERE en sy sterkte; soek sy aangesig altyddeur.
Verken Psalms Psalm 105:4
3
Psalms Psalm 105:3
Roem in sy heilige Naam; laat die hart van die wat die HERE soek, bly wees.
Verken Psalms Psalm 105:3
4
Psalms Psalm 105:2
Sing tot eer van hom, psalmsing tot eer van hom; vertel van al sy wonderdade.
Verken Psalms Psalm 105:2
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's