1
Numeri Numeri 22:28
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Toe het die HERE die bek van die esel oopgemaak, en sy sê vir Bíleam: Wat het ek jou aangedoen dat jy my al drie maal geslaan het?
Vergelyk
Verken Numeri Numeri 22:28
2
Numeri Numeri 22:31
Toe het die HERE die oë van Bíleam geopen, en hy sien die Engel van die HERE in die pad staan met sy ontblote swaard in sy hand; en hy het sy hoof gebuig en plat op sy aangesig geval.
Verken Numeri Numeri 22:31
3
Numeri Numeri 22:32
Toe sê die Engel van die HERE vir hom: Waarom het jy jou esel al drie maal geslaan? kyk, ek het uitgegaan om jou teë te staan, want jou weg is verkeerd voor my.
Verken Numeri Numeri 22:32
4
Numeri Numeri 22:30
En die esel sê vir Bíleam: Is ek nie jou esel waarop jy gery het vandat ek joune was tot vandag toe nie? was ek ooit gewoond om dit aan jou te doen? En hy sê: Nee!
Verken Numeri Numeri 22:30
5
Numeri Numeri 22:29
Toe sê Bíleam vir die esel: Omdat jy met my gespot het, sou ek 'n swaard in my hand wou hê, want nou wil ek jou doodmaak.
Verken Numeri Numeri 22:29
6
Numeri Numeri 22:27
En toe die esel die engel van die HERE sien, val sy onder Bíleam neer, en Bíleam se toorn het ontvlam, en hy het die esel met 'n staf geslaan.
Verken Numeri Numeri 22:27
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's