1
Jona Jona 3:10
Contemporary Afrikaans Bible 2023
En God het hulle werke gesien, dat hulle hulle van hulle verkeerde weg bekeer het; en God het berou gehad oor die onheil wat Hy gesê het dat Hy hulle sou aandoen; en hy het dit nie gedoen nie.
Vergelyk
Verken Jona Jona 3:10
2
Jona Jona 3:5
Die mense van Nineve het toe in God geglo en 'n vasdag uitgeroep en rouklere aangetrek, van die grootste tot die geringste onder hulle.
Verken Jona Jona 3:5
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's