En Jesus het die brode geneem; en nadat Hy gedank het, het Hy aan die dissipels uitgedeel en die dissipels aan die wat neergesit het; en so ook van die visse soveel as wat hulle wou.
Toe hulle versadig was, sê Hy vir sy dissipels: Maak die brokstukke bymekaar wat oorbly, sodat niks verlore gaan nie.