YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 2 Korintiërs 2 Korintiërs 12

1

2 Korintiërs 2 Korintiërs 12:9

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En hy het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Daarom sal ek liewer in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan rus.

Vergelyk

Verken 2 Korintiërs 2 Korintiërs 12:9

2

2 Korintiërs 2 Korintiërs 12:10

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Daarom het ek behae in swakhede, in smaad, in nood, in vervolging, in benoudhede ter wille van Christus; want as ek swak is, dan is ek sterk.

Vergelyk

Verken 2 Korintiërs 2 Korintiërs 12:10

3

2 Korintiërs 2 Korintiërs 12:6-7

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Want al sou ek wou roem, ek sal nie 'n dwaas wees nie; want ek sal die waarheid sê; maar nou laat ek dit, dat niemand meer aan my dink as wat hy my sien wees of wat hy van my hoor nie. En dat ek nie deur die oorvloed van die openbaringe bo die maat verhef sou word nie, is aan my 'n doring in die vlees gegee, die boodskapper van Satan om my met die vuis te slaan, sodat ek nie bo die maat verhef sou word nie.

Vergelyk

Verken 2 Korintiërs 2 Korintiërs 12:6-7

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's