1
Sagaria 1:3
Die Bybel 2020-vertaling
Sê vir die mense, ‘So sê die HERE, Heerser oor alle magte: “Keer terug na My, dan sal Ek na julle terugkeer. ” Dit is die uitspraak van die HERE, Heerser oor alle magte. “ ‘Die HERE, Heerser oor alle magte, sê
Vergelyk
Verken Sagaria 1:3
2
Sagaria 1:17
En verkondig ook verder: “So sê die HERE, Heerser oor alle magte, ‘My stede sal weer oorloop van goeie dinge. Die HERE sal Sion weer vertroos en Hy sal Jerusalem weer verkies.’ ” ’ ”
Verken Sagaria 1:17
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's