1
Psalms 26:2-3
Die Bybel 2020-vertaling
Toets my, HERE, en stel my op die proef. Suiwer my niere en my hart! Want ek hou u troue liefde voor oë en ek leef volgens u waarheid.
Vergelyk
Verken Psalms 26:2-3
2
Psalms 26:1
Van Dawid. Handhaaf my reg, HERE, want ek, ek gedra my onberispelik; ek vertrou op die HERE, ek wankel nie.
Verken Psalms 26:1
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's