1
Spreuke 7:2-3
Die Bybel 2020-vertaling
Kom my opdragte na, dan sal jy leef; ja, koester my onderrig soos die appel van jou oog. Bind dit aan jou vingers, skryf dit op die tafel van jou hart.
Vergelyk
Verken Spreuke 7:2-3
2
Spreuke 7:1
My seun, neem my woorde ter harte; en my opdragte, hou dit veilig by jou.
Verken Spreuke 7:1
3
Spreuke 7:5
sodat dit jou beskerm teen 'n vreemde vrou, teen 'n uitlander met haar vleitaal.
Verken Spreuke 7:5
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's