1
Numeri 6:24-26
Die Bybel 2020-vertaling
“ ‘ Mag die HERE jou seën en jou beskerm. Mag die HERE sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees. Mag die HERE sy aangesig na jou toe oplig en aan jou vrede gee.’ ”
Vergelyk
Verken Numeri 6:24-26
2
Numeri 6:27
“So moet hulle my Naam op die Israeliete lê, dan sal Ek self hulle seën.”
Verken Numeri 6:27
3
Numeri 6:23
“ Praat met Aäron en sy seuns en sê, ‘So moet julle die Israeliete seën; sê vir hulle
Verken Numeri 6:23
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's