1
Matteus 14:30-31
Die Bybel 2020-vertaling
Maar toe hy sien hoe sterk die wind was, het hy bang geword. Toe hy begin sink, skreeu hy: “Here, red my!” Dadelik het Jesus sy hand uitgesteek, hom gegryp en vir hom gesê: “Kleingelowige, waarom het jy begin twyfel?”
Vergelyk
Verken Matteus 14:30-31
2
Matteus 14:30
Maar toe hy sien hoe sterk die wind was, het hy bang geword. Toe hy begin sink, skreeu hy: “Here, red my!”
Verken Matteus 14:30
3
Matteus 14:27
Maar Jesus het dadelik vir hulle gesê: “Hou moed, dit is Ek; moenie langer bang wees nie.”
Verken Matteus 14:27
4
Matteus 14:28-29
•Petrus het Hom geantwoord: “Here, as dit U is, beveel my om op die water na U te kom.” Hy het gesê: “Kom!” Petrus het van die boot afgeklim en op die water geloop, en na Jesus begin gaan.
Verken Matteus 14:28-29
5
Matteus 14:33
Dié in die boot het voor Hom neergeval en gesê: “Waarlik, U is die •Seun van God!”
Verken Matteus 14:33
6
Matteus 14:16-17
Maar Jesus het hulle geantwoord: “Hulle hoef nie weg te gaan nie; gee julle vir hulle iets te ete.” Hulle sê toe vir Hom: “Ons het hier net vyf brode en twee visse.”
Verken Matteus 14:16-17
7
Matteus 14:18-19
Hy sê egter: “Bring dit hier vir My.” Nadat Hy die skare aangesê het om op die gras te gaan sit, het Hy die vyf brode en twee visse geneem, na die hemel opgekyk en die seëngebed uitgespreek. Hy het dit toe gebreek, vir die dissipels gegee, en die dissipels weer vir die skare.
Verken Matteus 14:18-19
8
Matteus 14:20
Almal het geëet en het versadig geword. Hulle het van die stukke wat oorgebly het, twaalf mandjies vol opgetel.
Verken Matteus 14:20
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's