1
Josua 21:45
Die Bybel 2020-vertaling
Nie 'n woord van al die goeie beloftes wat die HERE aan die huis van Israel gemaak het, het onvervuld gebly nie; alles is vervul.
Vergelyk
Verken Josua 21:45
2
Josua 21:44
Die HERE het vir hulle rus gegee aan alle kante, net soos Hy aan hulle voorvaders beloof het. Van al hulle vyande kon niemand voor hulle staande bly nie. Al hulle vyande het die HERE in hulle hand gegee.
Verken Josua 21:44
3
Josua 21:43
Die HERE het aan Israel die hele land gegee wat Hy beloof het om aan hulle voorvaders te gee. Hulle het dit in besit geneem en daar gaan woon.
Verken Josua 21:43
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's