“ Maar jy, jy moenie bang wees nie,
my dienskneg Jakob!
Moet jou nie laat afskrik nie, Israel!
Want kyk, Ek gaan jou verlos
uit 'n ver plek,
jou nageslag uit die land
van hulle gevangenskap.
Jakob sal terugkeer;
hy sal stil en rustig wees,
en niemand sal hom opjaag nie.