1
Deuteronomium 32:4
Die Bybel 2020-vertaling
die Rots! Volmaak is sy werk, ja, al sy paaie is 'n maatstaf. 'n Betroubare God, sonder onreg, regverdig en onkreukbaar is Hy.
Vergelyk
Verken Deuteronomium 32:4
2
Deuteronomium 32:39
Sien tog nou in dat Ek, ja, Ek die Een is; daar is geen god naas My nie. Ek maak dood en Ek maak lewend; Ek verpletter, ja, Ek maak gesond, en niemand red uit my hand nie.
Verken Deuteronomium 32:39
3
Deuteronomium 32:3
Ja, die Naam van die HERE roep ek uit, Erken die grootheid van ons God
Verken Deuteronomium 32:3
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's