1
Amos 6:1
Die Bybel 2020-vertaling
Wee dié wat gerus is in Sion, dié wat hulle veilig voel op die berg Samaria, die hooggeplaastes van die mees vooraanstaande nasies, na wie die huis van Israel kom.
Vergelyk
Verken Amos 6:1
2
Amos 6:6
Hulle drink offerbakke vol wyn; met die beste olies salf hulle hulleself; maar hulle treur nie oor die ondergang van Josef nie.
Verken Amos 6:6
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's