1
Handelinge 18:10
Die Bybel 2020-vertaling
Ek is immers met jou en niemand sal 'n vinger op jou lê om jou kwaad aan te doen nie, want in hierdie stad is daar baie mense wat aan My behoort.”
Vergelyk
Verken Handelinge 18:10
2
Handelinge 18:9
Die Here het een nag deur 'n visioen vir Paulus gesê: “Moenie bang wees nie, maar hou aan praat en moenie stilbly nie!
Verken Handelinge 18:9
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's