1
2 Kronieke 31:21
Die Bybel 2020-vertaling
Elke taak wat hy aangepak het in verband met die diens in die huis van God en in verband met die wette en gebooie, was daarop gerig om sy God se wil te soek. Met sy hele hart het hy dit gedoen, en hy was suksesvol.
Vergelyk
Verken 2 Kronieke 31:21
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's