1
1 Samuel 16:7
Die Bybel 2020-vertaling
Maar die HERE het vir Samuel gesê: “Moenie na sy voorkoms en sy rysige gestalte kyk nie, want Ek het hom afgekeur. Dit gaan immers nie oor wat die mens sien nie, want: “Die mens kyk na wat hy sien, maar die HERE kyk na die hart.”
Vergelyk
Verken 1 Samuel 16:7
2
1 Samuel 16:13
Samuel het die horing met olie geneem en hom daar tussen sy broers gesalf. Die Gees van die HERE het van daardie dag af en ook verder van Dawid besit geneem. Samuel het toe opgestaan en na Rama gegaan.
Verken 1 Samuel 16:13
3
1 Samuel 16:11
Samuel vra toe vir Isai: “Is dit al die jong manne?” Hy het geantwoord: “Die jongste is nog oor, maar kyk, hy is besig om die kleinvee op te pas.” Toe sê Samuel vir Isai: “Laat haal hom, want ons gaan nie eet voordat hy hier aankom nie.”
Verken 1 Samuel 16:11
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's