1
1 Korinthiërs 8:6
Die Bybel 2020-vertaling
Vir ons egter is daar een God, die Vader, uit wie alles is, en ons vir Hom, en een Here, Jesus •Christus, deur wie alles is, en ons deur Hom.
Vergelyk
Verken 1 Korinthiërs 8:6
2
1 Korinthiërs 8:1-2
Wat die afgodsoffers betref, stem ons saam: “Ons het almal kennis.” Kennis maak verwaand, maar liefde bou op. As iemand dink hy weet iets, is sy kennis nog nie soos dit behoort te wees nie.
Verken 1 Korinthiërs 8:1-2
3
1 Korinthiërs 8:13
Daarom, as kos my broer laat struikel, sal ek beslis vir ewig nie weer vleis eet nie, sodat ek nie my broer laat struikel nie.
Verken 1 Korinthiërs 8:13
4
1 Korinthiërs 8:9
Pasop dat hierdie vryheid van julle nie vir die swakkes 'n struikelblok word nie.
Verken 1 Korinthiërs 8:9
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's