1
1 Korinthiërs 4:20
Die Bybel 2020-vertaling
want die •koninkryk van God bestaan nie uit 'n gepraat nie, maar uit krag.
Vergelyk
Verken 1 Korinthiërs 4:20
2
1 Korinthiërs 4:5
Gevolglik moet julle nie reeds oordeel voordat die Here kom nie. Hy sal die verborge dinge van die duisternis aan die lig bring en die bedoelings van die hart blootlê. Dan sal elkeen afsonderlik van God lof ontvang.
Verken 1 Korinthiërs 4:5
3
1 Korinthiërs 4:2
Boonop word van sulke bedienaars verwag dat elkeen van hulle getrou bevind sal word.
Verken 1 Korinthiërs 4:2
4
1 Korinthiërs 4:1
Só moet mense ons beskou: as diensknegte van •Christus en as bedienaars van die verborgenhede van God.
Verken 1 Korinthiërs 4:1
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's