1
Psalms 143:10
Bybel vir almal
U moet vir my leer om te doen wat U wil hê, want dit is Ú wat my God is. U is goed, U moet my op 'n gelyk pad laat loop.
Vergelyk
Verken Psalms 143:10
2
Psalms 143:8
U moet elke oggend vir my sê dat U sal doen wat U belowe het, want ek glo dat U my sal help, nét U sal help. U moet vir my sê hoe ek moet lewe, ja, ek bid en vra dit vir U, nét vir U.
Verken Psalms 143:8
3
Psalms 143:9
Here, U moet my red van my vyande, ek vra dat U my moet beskerm.
Verken Psalms 143:9
4
Psalms 143:11
Here, ek behoort aan U, U moet my laat aanhou lewe. U doen altyd reg, U moet my vrymaak, want ek kry baie swaar.
Verken Psalms 143:11
5
Psalms 143:1
'n Psalm. Van Dawid. Here, U moet luister na my gebed, U bly dieselfde, U moet hoor wanneer ek soebat. U doen altyd reg, U moet my antwoord.
Verken Psalms 143:1
6
Psalms 143:7
Here, U moet my gou antwoord, ek verlang baie na U. U moet kyk hoe dit met my gaan, ek is soos iemand wat besig is om te sterf.
Verken Psalms 143:7
7
Psalms 143:5
Ek dink aan lank gelede, ek dink oor alles wat U gedoen het, ek dink oor alles wat U gemaak het.
Verken Psalms 143:5
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's