1
Josua 23:14
Bybel vir almal
Luister na my, ek sal nou sterf, dit is die pad wat almal op die aarde moet loop. Julle weet baie goed dat al die goeie dinge gebeur het wat julle God die Here vir julle belowe het. Elke woord wat Hy gesê het, het waar geword.
Vergelyk
Verken Josua 23:14
2
Josua 23:11
Maar julle moet baie versigtig wees, julle moet lief wees vir julle God die Here.
Verken Josua 23:11
3
Josua 23:10
Een van julle manne kan 1 000 vyande jaag, want julle God die Here, Hy self het vir julle gehelp om oorlog te maak, Hy het dit vir julle belowe.
Verken Josua 23:10
4
Josua 23:8
Julle moet aanhou om die Here te dien, soos julle gedoen het tot nou toe.
Verken Josua 23:8
5
Josua 23:6
Maar julle moet baie sterk wees, julle moet alles doen wat geskryf is in die Wetboek van Moses, julle moet presies so lewe.
Verken Josua 23:6
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's