Jojakim, dink jy dat jy 'n koning is
omdat jy hou van baie sederhout?
Jou pa het elke dag geëet en gedrink,
en hy het ook elke dag reg gedoen aan mense,
en dit het goed gegaan met hom.
Hy het reg gedoen aan arm mense,
mense wat hulleself nie kon help nie.
Toe het dit goed gegaan.
Dit wys dat hy geweet het wie Ek is.”