1
Hosea 7:14
Bybel vir almal
“Hulle het gebid en gevra dat Ek hulle moet help, maar hulle was vals. Hulle lê op die bed en huil en hulle sny hulleself met messe, want hulle dink Baäl sal vir hulle koring en wyn gee. Hulle dien My nie meer nie.
Vergelyk
Verken Hosea 7:14
2
Hosea 7:13
Dit sal sleg gaan met hulle, want hulle het weggevlug van My. Hulle sal baie swaar kry, want hulle wou nie luister na My nie. Ek wou hulle red, maar hulle het gelieg vir My.
Verken Hosea 7:13
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's