en hy het vir Samuel gesê: “Gaan lê, en wanneer Hy jou weer roep, dan moet jy sê: ‘Praat, Here, ek is u dienaar en ek luister.’ ”
Samuel het weer op sy bed gaan lê. Die Here het gekom en Hy het daar gestaan en weer geroep: “Samuel! Samuel!”
Samuel het gesê: “Praat asseblief, ek is u dienaar en ek luister.”