1
HOOGLIED 1:2
Nuwe Lewende Vertaling
“Soen my weer en weer! Jou liefde is soeter as wyn.
Vergelyk
Verken HOOGLIED 1:2
2
HOOGLIED 1:4
Vat my saam met jou! Kom, laat ons hardloop! Laat die koning my na sy kamer toe neem.” “Kom ons juig! Ons is bly oor jou! Ons hou meer van jou liefde as van wyn.” “Geen wonder meisies het jou so lief nie.
Verken HOOGLIED 1:4
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's