1
SPREUKE 16:3
Nuwe Lewende Vertaling
Alles wat jy doen, moet jy opdra aan die HERE, dan sal jou planne slaag.
Vergelyk
Verken SPREUKE 16:3
2
SPREUKE 16:9
’n Mens beplan sy koers, maar die HERE bepaal sy bestemming.
Verken SPREUKE 16:9
3
SPREUKE 16:24
Mooi woorde is soos heuning; dit is goed vir die gees en bevorderlik vir die lewe.
Verken SPREUKE 16:24
4
SPREUKE 16:1
Mense kan planne maak, maar die finale besluit kom van die HERE af.
Verken SPREUKE 16:1
5
SPREUKE 16:32
Dis beter om geduldig te wees as dapper. Selfbeheersing is beter as om ’n stad in te neem.
Verken SPREUKE 16:32
6
SPREUKE 16:18
Hoogmoed lei tot ondergang. Hooghartigheid kom net voor die val.
Verken SPREUKE 16:18
7
SPREUKE 16:2
Alles wat hy doen, kan vir die mens reg lyk. Die HERE weet egter waarom hy dit alles doen.
Verken SPREUKE 16:2
8
SPREUKE 16:20
Hy wat na onderrig luister, sal voorspoed geniet. Dit gaan goed met elkeen wat op die HERE vertrou.
Verken SPREUKE 16:20
9
SPREUKE 16:8
Dis beter om arm te wees en regverdig, as om ryk en oneerlik te wees.
Verken SPREUKE 16:8
10
SPREUKE 16:25
Dit kan lyk of ’n mens reg lewe. Agterna gesien is dit die pad na die dood.
Verken SPREUKE 16:25
11
SPREUKE 16:28
Iemand wat leuens verkoop, sit rusie aan die gang. Iemand wat skinder, bring verwydering tussen vriende.
Verken SPREUKE 16:28
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's