1
MATTEUS 4:4
Nuwe Lewende Vertaling
Maar Jesus het hom geantwoord: “Nee! Daar staan in die Skrif geskryf: ‘’n Mens het meer as brood nodig om van te lewe. Wat jy eintlik nodig het, is om te leef van elke woord uit God se mond.’”
Vergelyk
Verken MATTEUS 4:4
2
MATTEUS 4:10
Toe sê Jesus vir hom: “Trap, Satan! Daar staan in die Skrif: ‘Jy moet die Here jou God aanbid en Hom alleen dien.’”
Verken MATTEUS 4:10
3
MATTEUS 4:7
Jesus het hom geantwoord: “Daar staan ook geskrywe: ‘Jy mag die Here jou God nie versoek nie. En Hom alleen moet jy dien.’”
Verken MATTEUS 4:7
4
MATTEUS 4:1-2
Daarop het die Gees Jesus die woestyn ingelei om deur die duiwel versoek te word. Nadat Hy vir 40 dae en 40 nagte gevas het, het Hy naderhand baie honger begin word.
Verken MATTEUS 4:1-2
5
MATTEUS 4:19-20
Daarop sê Hy vir hulle: “Kom! Word my dissipels, en Ek sal julle vissers van mense maak.” Dadelik het hulle hulle nette gelos en Jesus se dissipels geword.
Verken MATTEUS 4:19-20
6
MATTEUS 4:17
Van toe af het Jesus begin om God se boodskap aan te kondig met die woorde: “Kom tot inkeer! God se koningsheerskappy gaan nou enige oomblik begin!”
Verken MATTEUS 4:17
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's