1
MALEAGI 1:6
Nuwe Lewende Vertaling
Vir die priesters sê die HERE, die Almagtige: “’n Seun eer sy pa en ’n slaaf sy meester. Ek is julle Vader en julle Meester, maar waar is die eer en respek wat My toekom? Julle het My geminag! Maar julle vra: ‘Op watter wyse het ons U geminag?’
Vergelyk
Verken MALEAGI 1:6
2
MALEAGI 1:11
“Daar is nasies wat My eer van waar die son opkom tot waar dit weer ondergaan. Oral eer hulle My deur wierookoffers en rein offers te bring. Die nasies het groot ontsag vir my Naam,” sê die HERE, die Almagtige.
Verken MALEAGI 1:11
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's