1
LEVITIKUS 11:45
Nuwe Lewende Vertaling
Ek, die HERE, is die Een wat jou uit Egipte laat trek het om jou God te wees. Jy moet daarom heilig wees omdat Ek heilig is.
Vergelyk
Verken LEVITIKUS 11:45
2
LEVITIKUS 11:44
Ek, die HERE, is jou God. Julle moet heilig wees omdat Ek heilig is. Moenie jouself onrein maak deur aan enige van die kruipende diere te raak nie.
Verken LEVITIKUS 11:44
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's