1
JOHANNES 11:25-26
Nuwe Lewende Vertaling
Jesus het vir haar gesê: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterf hy ook. Elkeen wat lewe en in My glo, sal in alle ewigheid nooit sterf nie. Glo jy dit, Marta?”
Vergelyk
Verken JOHANNES 11:25-26
2
JOHANNES 11:40
Jesus sê toe vir haar: “Het Ek nie vir jou gesê dat as jy glo, jy die heerlikheid van God sal sien nie?”
Verken JOHANNES 11:40
3
JOHANNES 11:35
Jesus begin toe huil.
Verken JOHANNES 11:35
4
JOHANNES 11:4
Jesus het die boodskap gehoor en gesê: “Hierdie siekte gaan nie op die dood uitloop nie, maar vind plaas om die heerlikheid van God sigbaar te maak sodat die Seun van God daardeur verheerlik word.”
Verken JOHANNES 11:4
5
JOHANNES 11:43-44
Nadat Hy dit gesê het, het Hy met ’n kragtige stem uitgeroep: “Lasarus, kom uit!” Die dooie het uitgekom, sy voete en hande nog toegedraai in doeke en sy gesig nog verbind met ’n kopdoek. Jesus sê vir hulle: “Maak die doeke los en laat hom gaan.”
Verken JOHANNES 11:43-44
6
JOHANNES 11:38
Jesus het weer bewoë geword toe Hy by die graf kom. Die graf was ’n grot en ’n klip was voor die opening gerol.
Verken JOHANNES 11:38
7
JOHANNES 11:11
Hierdie dinge het Jesus gesê, en daarna bygevoeg: “Ons vriend Lasarus slaap, maar Ek gaan om hom wakker te maak.”
Verken JOHANNES 11:11
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's