1
HOSEA 7:14
Nuwe Lewende Vertaling
Hulle roep nie na My met ’n opregte hart nie. In plaas daarvan lê hulle op hulle beddens en kerm. Hulle sny hulleself stukkend voor hulle afgode as hulle bid vir gesaaides en wingerde. Hulle het teen My gerebelleer.
Vergelyk
Verken HOSEA 7:14
2
HOSEA 7:13
“Hoe tragies is dit vir hulle wat van My af wegvlug! Hulle sal omkom, want hulle het teen My in opstand gekom. Ek wou hulle bevry, maar hulle het vir My leuens vertel.
Verken HOSEA 7:13
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's