1
GALASIËRS 4:6-7
Nuwe Lewende Vertaling
En omdat julle sy kinders is, het God die Gees van sy Seun gestuur om in ons te lewe. Die Gees in ons roep voortdurend na God: “Abba!” – wat die Aramese woord is vir “Vader”. Jy is dus nie meer slaaf nie, maar kind. En as sy kind het God jou sy erfgenaam gemaak!
Vergelyk
Verken GALASIËRS 4:6-7
2
GALASIËRS 4:4-5
Maar in die volheid van die tyd het God sy Seun gestuur. Hy is uit ’n vrou gebore, onder die wet, sodat Hy hulle wat onder die wet is, kan vrykoop, ja, sodat ons tot kinders aangeneem kan word.
Verken GALASIËRS 4:4-5
3
GALASIËRS 4:9
Nou ken julle egter vir God, of eerder: God ken julle. Hoe is dit dan moontlik dat julle weer na die patetiese en armsalige magte van die wêreld wil terugkeer om hulle soos slawe te dien?
Verken GALASIËRS 4:9
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's