1
ESRA 9:9
Nuwe Lewende Vertaling
Ons was slawe, maar ons God het ons in sy troue liefde nie in ons slawerny vergeet nie. Hy het toegesien dat die koning van Persië ons goed behandel. Hy het ons vrygelaat sodat ons die tempel van ons God kon herbou en die bouvalle kon herstel. Hy het vir ons in Juda en Jerusalem ’n muur gegee om ons te beskerm.
Vergelyk
Verken ESRA 9:9
2
ESRA 9:15
O HERE, God van Israel, U is regverdig! Vandag is ons niks anders as ’n ontsnapte oorblyfsel wat voor U staan nie. Eintlik durf nie een van ons in u teenwoordigheid kom staan as gevolg van ons skuld nie.”
Verken ESRA 9:15
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's