1
EKSODUS 35:30-31
Nuwe Lewende Vertaling
Moses het vir die Israeliete gesê: “Die HERE het Besaleël, die seun van Uri uit die Judastam gekies. God se Gees gee vir hom die verstand, die kennis en die vaardigheid vir die werk wat gedoen moet word.
Vergelyk
Verken EKSODUS 35:30-31
2
EKSODUS 35:35
Die HERE stel hulle in staat om graveerwerk, borduurwerk en weefwerk te doen met blou, pers en bloedrooi wol en linne.”
Verken EKSODUS 35:35
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's