1
AMOS 4:13
Nuwe Lewende Vertaling
Weet dit: Hy is die Een wat die berge vorm, die wind skep, en sy gedagtes aan mense bekendmaak. Hy verander die oggendlig in donkerte. Hy loop op die bergtoppe van die aarde. Sy Naam is: Die HERE God, die Almagtige!
Vergelyk
Verken AMOS 4:13
2
AMOS 4:12
“Daarom, Israel, sal Ek al hierdie dinge wat Ek gesê het met jou laat gebeur. Staal jou, Israel, om jou God te ontmoet!”
Verken AMOS 4:12
3
AMOS 4:6
“Honger en hongersnood het Ek in elke dorp gebring. Nogtans het julle nie na My toe teruggekeer nie.
Verken AMOS 4:6
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's