Daarom sê hy vir Samuel: “Gaan lê en as iemand weer na jou roep, sê dan: ‘Ja, HERE, u dienaar luister.’” Samuel is weer terug na sy bed toe.
Die HERE kom staan toe daar en roep soos die vorige kere: “Samuel, Samuel!”
Samuel het geantwoord: “Ja, HERE, u dienaar luister.”