1
1 KONINGS 14:8
Nuwe Lewende Vertaling
Ek het die koningskap afgeskeur van die Dawidshuis en dit vir jou gegee. Maar jy was nie soos my dienaar Dawid wat my bevele gehoorsaam het, My ten volle gedien het en volgens my eise gelewe het nie.
Vergelyk
Verken 1 KONINGS 14:8
2
1 KONINGS 14:9
Jy het meer kwaad gedoen as almal voor jou. Jy het ander gode gemaak en My met jou goue kalwers uitgetart. Omdat jy jou rug op My gedraai het
Verken 1 KONINGS 14:9
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's