← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor HOOGLIED 8:7

Verhoudings van die Koninkryk – 'n Leesplan oor die Huwelik, Romantiese Verhoudings en Enkellopendes
3 Dae
Het jy al ooit die huwelik oorweeg? Het jy al ooit gewonder of jou verhouding is wat God vir jou wil hê? Het jy al ooit gevoel dat om enkellopend te wees net 'n laaste uitweg is? Lees verder om uit te vind wat die Bybel oor hierdie belangrike lewenstydperk te sê het.