Gratis leesplanne en oordenkings oor RUT 1:20
![Rut, 'n Verhaal van Verlossing](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F2438%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Rut, 'n Verhaal van Verlossing
5 Dae
Ons kan met min mense in die Bybel onsself meer emosioneel vereenselwig as met Rut; 'n arm, weduwee-uitlander wat God haar prioriteit gemaak het en toegekyk het hoe Hy haar lewe verander. As jy in jou omstandighede 'n bietjie aanmoediging soek, moet jy nie hierdie leesplan misloop nie!
![Verlies Het Nie Die Finale Sê Nie](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F15212%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Verlies Het Nie Die Finale Sê Nie
5 Dae
Hierdie leesplan wys hoe die Bybel vir ons vertel dat God alles laat uitwerk vir diegene wat Hom liefhet en dat hartseer en verlies nie die finale woord het nie; God het.
![Leer Hoop Uit Naomi Se Verlies: Leesstukke uit Rut](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F33935%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Leer Hoop Uit Naomi Se Verlies: Leesstukke uit Rut
5 Dae
Die verhaal van Naomi en Rut is goed bekend en baie geliefd. Die bondigheid van en ons vertroudheid met hierdie pragtige verhaal van verlossing, kan veroorsaak dat ons te vinnig deur die temas van verlies, trauma en herstel gaan. In hierdie leesplan sal jy ontdek hoe die ervaring van groot verlies ons verander asook ons siening van God beïnvloed en die onverwagte maniere waarop God sy sorg en voorsiening kan uitdruk.
![Ongewone Raad](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F17587%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Ongewone Raad
6 dae
Wat sou Dawid, Moses, Daniël, Petrus, Rut en Jesus vir Millenniërs en/of Generasie Z te sê hê? Vind uit in hierdie 6-dag leesplan waarin ons ongewone raad vanuit welbekende Bybelstories gee.
![Eva se Dogters - Lewenslesse Van Vroue in die Bybel - Deel 1](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F9114%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Eva se Dogters - Lewenslesse Van Vroue in die Bybel - Deel 1
7 Dae
Ontdek hedendaagse lewenstoepassings deur die verhale van vroue in die Ou Testament.
![Rut](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F12423%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Rut
27 dae
As jy al ooit verlies, eensaamheid of seisoene van groot verandering ervaar het, dan kan jy onmiddelik met die gebeure en mense in die boek Rut identifiseer. Rut is 'n boek oor die voorsienigheid van God. Ons moet nooit die oënskynlike klein gebeure in ons lewens gering ag nie. Alles word deur God gebruik ten goede vir dié wat Hom liefhet, vir Sy glorie en vir die redding van ander.
![Verlos Van Skande](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F23345%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Verlos Van Skande
29 dae
Worstel jy met skande in jou lewe? Dit val elkeen van ons aan. Skande wil ons weerhou van die geloofsgevulde lewe wat God vir elkeen van ons beplan het. In hierdie studie bestudeer ons elf verhale uit die Bybel en sien hoe God skande in hierdie persone se lewens bestry. God kan die krag van skande in jou lewe verbreek. In hierdie studie sal ons jou wys hoe.