← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 78:24

Verfris
5 Dae
Die lei is skoon, dit is 'n nuwe dag, en dit is tyd om voor te begin. 'n Vars visioen, 'n vars vuur, vars manna, en vars wind! Sluit by David Villa se nuutste leesplan aan waarin hy bespreek hoe ons die Woord van God kan gebruik om ons visie, ons vuur, ons manna en ons wind elke dag te verfris!