← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 75:7
Liefde Is 'n Persoon
8 Dae
As volgelinge van Jesus glo ons dat God liefde is, maar baie keer is ons vermoë om ander lief te hê 'n uitdaging. Miskien is dit omdat liefde nie net 'n gevoel of sterk emosie is nie. Liefde is 'n Persoon. Gaan op 'n reis deur 1 Korintiërs 13 en ontdek die Persoon van liefde en hoe ons deur Hom, ander beter lief kan hê.