← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 136:25
Hoekom Is God Lief Vir My?
5 Dae
Ons almal het vrae oor God. Ons huidige samelewing is baie daarop toegespits om onsself met ander te vergelyk. Een van die mees persoonlike vrae wat ons vra is: “Hoekom is God lief vir my?” Of dalk: “Hoe is dit moontlik dat God my kan liefhê?” Deur die loop van hierdie leesplan sal jy met 26 Skrifgedeeltes te doen kry — elkeen gaan handel oor God se onvoorwaardelike liefde vir jou.