Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 118:5
Herken God se Stem // Leer om Hom te Ontmoet
4 dae
Die stem van God kan soos 'n sagte fluistering of 'n stormagtige orkaan na jou toe kom. Die sleutel is om dit te herken, hoe dit ook al kom, en te vertrou dat Hy goed en groter as enige stryd is. Begin hierdie 4-dag leesplan wat jou sal leer hoe om Hom, sy stem, sy teenwoordigheid te ontmoet — en sluit aan by manne en vroue in Storms | Heilige Gees in die Moderne Lewe.
!Stres!
10 dae
Stres is ’n onmiskenbare en grotendeels onvermydelike deel van ons lewens en hoe gouer ons leer om dit te bestuur, hoe beter. Die beste manier om jou te verkwik, is om jou oor te gee aan afhanklikheid aan God. Word eenvoudig stil en laat al die afleidings staan. Hierdie 10 oordenkings, saamgestel uit SOOS APPELS VAN GOUD deur Dr. Michael Mol en Dalene Reyburn, bied daaglikse pitkos en praktiese riglyne.
Bemoediging Uit Die Woord
10 dae
Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.