← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 112:7

Elke nuwe dag
7 dae
Charles Spurgeon wil jou herinner dat dié wat hul siel aan Christus se sorg toevertrou het, sal vind dat Hy hulle getrou bewaar. Mag God jou oortuig van jou sekuriteit in Christus en mag jy Hom hoor fluister: “Moenie bang wees nie, Ek is by jou.” Gryp elke nuwe dag aan en rus veilig in sy hand!