← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 9:27
Eerder Geloof as Vrees
5 Dae
In tye van onsekerheid, kan dit maklik wees om oorweldig te voel. Die nuus, sosiale media en die mense om ons, kan ons angstig of bekommerd laat voel tydens gebeurtenisse wat 'n groot impak op ons maak. In sulke tye wanneer dit voorkom asof ons geen beheer oor gebeure het nie, kan ons vertroosting en vrede in die Woord van God vind.